Mizahn Claassens

Hoërskool Diamantveld

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was 'n prentjie in my kop en Jacqueline's Bridal Couture het dit 'n werklikheid gemaak.
Ek het daarna gestreef om soos ń prinses te lyk en te voel. Ek wou iets anders hê as die gewone en dié rok het beslis aan al my vereistes voldoen en meer!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media