Mirice Grobler
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het besluit om my matriekjaar in vuur en vlam af te sluit met n eksotiese Kosovo ontwerp gemaak deur Ciska Barnard Couture. Vuurwarm rooi "crushed" fluweel is gebruik op n draperende manier te same met oogverblindende steuntjies vir n modieuse afronding.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om die jaar 2024 op n vurige nood af te sluit met n vlam van n rok wat perfek by my borrelende persoonlikheid pas.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die luukse gevoel van die fluweel wat grasieus gedrapeer het om my lyf tot op die grond met lewendige karteling.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20