Minke Willemse

Tuisonderrig

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het blou gekies omdat dit nog altyd my gunsteling kleur was! Die sagte vloei van die materiaal het my kurwes beklemtoon!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die weerkaatsing van die sterre op die see!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bandjies op my rug wat van fluweel gemaak is!

Datum van matriekafskeid?

2024-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media