Minke van Wyk
Goudveld Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is ontwerp deur Jolache Couture en word perfek beskryf as ń eenskouer A-lyn silhoeët met volledige kraledetail met ń slit , MY klein dogtertjie droom het ń werklikheid geword. Die prentjie in my kop is presies dít wat Jolache Couture vir my gemaak het.