Minke Bosch
Hoërskool Bellville



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het oral op die internet gesoek na idees, maar min of meer geweet wat ek wou hê. Eenvoudig, tog stylvol, waarin ek myself is en gemaklik voel. En rooi het my nog altyd goed gekomplimenteer. Ek het n prentjie met mates vir my ouma gestuur en sy het dit ontwerp en met die eerste pas was dit perfek!