Minette van der westhuizen
Hoërskool Frikkie Meyer



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Van kleintyd af het ek gedroom van die perfekte matriekafskeid, met die perfekte rok….en dis presies wat ek gekry het! Te danke aan Kobus rautenbach wat die pragtige rok ontwerp het.My grootste inspirasie vir my rok was die kleur ek wou graag n ligte blou kleur gehad het en dit was toe die ontwerper Se idee om die Bokant van die rok n vel kleur te maak wat uit loop in die lig blou kleur in.
My rok het n stuiwe ,cup detail Bokant gehad met lace ,pêrel en stientjie afwerkings en n vloeiende onderkant met n lang sleep en n oop slit.