Minette Fourie
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
“A girl should be two things: classy and fabulous.” Hierdie bekende woorde van die stylikoon Coco Chanel het oor die eeue heen sinoniem met mode geword. Die talentvolle Anel Botha het my idees in ń sprokiesrok omskep. Die lae hals, gedetaileerde rug en sagte strik som my perfek op- elegant, sag en stylvol! Anel het spesiaal klein, fyn skoenlappertjies laat sny en my droomrok in ń werklikheid verander. Tanja Rootman het hierdie spesiale oomblikke op kamera vasgevang.