Mine Verdoes

Langenhoven Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My oorspronklike idees was egter heeltemal anders toe ek na Scarlett Fasion oppad was. Dit was wel belangrik dat ek myself, gemaklik en tog elegant moes voel. Met die aankoms het ek heelwat rokke aangepas. Hierdie was die laaste rok en dit was liefde met die eerste oogopslag. Dit was asof die rok spesiaal vir my gemaak was en ek het soos n miljoen rand in hom gevoel het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media