Miné Neethling

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is nie in my aard om uit my gemaksone te tree nie, maar vir eens het ek ń uitsondering gemaak vir hierdie glansgeleentheid. Die unieke materiaal skep die illusie van vere en met die sonstrale se hulp het dit my rooitapyt oomblik onvergeetlik gemaak. Die ontwerper, Ilse Roux, het dit reggkry om my droom in ń pragstuk te omschep.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media