Milandi Scheepers
Afrikaans Hoer Meisieskool Pretoria



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het hierdie rok baie jare gelede gesien op `n advertensie en was dadelik mal daaroor.
Ek het al die jare die foto bewaar en hierdie jaar uiteindelik hom laat maak.