Mikyla Wijburg
Hoërskool Centurion



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Toe ek my rok ontwerp het, het ek vir myself gesê ek soek 'n rok wat niemand ander kan hê nie of van die rak af kan koop nie, iets heeltemal anders en uniek wat niemand sal verwag nie. Dit was presies wat dit was, anders en eenig in sy soort. My rok in geheel het my die geleentheid gegee om my uniekheid uit te straal , trots te wees daaroop en belangrikste van alles, my selfverksekerdheid te laat seevier!Die ontwerp van my rok en alles wat daarby gegaan het 'n uitbeelding van my persoonlikheid en wie ek is.