Mikela Poggenpoel

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie was Mikela se eie ontwerp en keuse van rok wat deur Shene Vyver Couture geskep en gemaak is….. Haar styl was vintage, en ALLES het net gewerk…. Die rok, die hare, die GRIMERING, die kar en die GLIMLAG!!!!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media