Mikayla van Deventer
Hoërskool Oudtshoorn



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is baie lief vir netbal en meeste van die tyd (eintlik altyd!) in sportklere. Ek is 'n "plain Jane"en wou vir een aand voel soos 'n prinses. Die kleur van die rok was vir my besonders en Christiaan Ras (die ontwerper) het die rok presies gemaak soos ek dit in my gedagtes gehad het!