Mikayla Basson

Hoerskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

'n STATEMENT! Iets anders…
Sprankelend en totaal wie ek is.
Die een deel vertel 'n storie van 'n elegante jong dame, met 'n sleep van toekomsdrome en doelwitte wat bereik moet word.
Die strik, 'n herinnering van my kindwees, verander na die glinsterende, ysblou eenstuk.
'n Waaghalsige jong vrou vol selfvertroue wat nou uitbeeld.
Die perfekte matriekafskeidrok net vir my!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media