Mikaela Woudberg

Melkbosstrand

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het in gegaan met n oop kop en wou alle rok style/kleure aan probeer. Dit was op my 4de rok aanpassing toe ek uit stap met my rok en my ouma en ma se gesigte sien, het ek geweet dis die een. Die rok het my hele persoonlikheid oor geneem en dis asof die rok my gekies het. Stylvol, Elegant en het net so mooi gesit op my dat ek dadelik verlief geraak het op dit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok vir die laaste 2 jaar wat ek aan dit gedroom het, is dat dit uniek moes wees en almal se asem weg moet slaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is werklik n moeilike vraag om te beantwoord want daar is net soveel dele van my rok wat ek lief is vir maar as ek moet kies is dit die feit dat my rok weg gesteekte sakke langs die kant gehad het wat my gemaklik laat voel het en dit het pragtige fotos gemaak.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media