Mika Botha
Hoërskool Oos Moot



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is 'n atleet … ek het omtrent net oefenklere, maar ek bly 'n girl al weet ek nie van rokke en grimering nie! Gelukkig is daar onwerpers soos Gerrit Pienaar (Claris) wat presies weet hoe!
Alicia van Ubella kan toor met grimering! Sy en haar studente laat mens soos 'n model voel!