Mignon van Zyl
Hoërskool Secunda



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Geel is vir my so ‘n gelukkige kleur, en ek het van die begin af gesê ek wil ‘n geel rok hê. Die eerste keer wat ek die rok aangepas het, het dit my soos ‘n koningin laat voel en ek het geweet die is MY rok. Die kraletjies en blinkers het my net nog meer spesiaal laat voel.