MIENKE STEENKAMP
Hoerskool Monument



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok het my asem weggeslaan. My hele idiee van die begin af was om n elegante,vroulike rok te dra. Iets wat ek gevoel het moet by my pas.. niks uitspattig nie maar waarin ek myself kan wees. Ek kon my oë nie glo toe ek die volle prentjie in die spieël sien nie. Alles waaroor ek nog ooit gedroom het, het teruggestaar na my. Ek het soos n prinses gevoel.. my hele dag was perfek…
My rok bestaan uit net wat oor mekaar gevleg is.. iets anders wat nie baie gesien word nie. Die kant blomme is sorgvuldig met die hand opgewerk en komplimenteer die net lae.
Dankie aan Johan Botha wat al my verwagtinge oortref het.