MIENKE LAUBSCHER

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rokstyl is die een wat ek droom toe ek n klein dogertjie was en ek verstaan het wat dit beteken om jou matriekafskeid te he maat nooit gedink ek sal regtig die perfekte rok wat my soos n prinses laat voel en lyk vind nie. Ek het geweet ek wou soos n prinses lyk en sulke tipe rok gehad het nadat n paar pampoene ui die weg gerei is was daar net een wat n meisie soos n prinses kan laat voel. Maar soos elke prinses storie hou die sprokie net een aand.Jou hakke word vir vuil en ou skoolskoene maar ek sal nooit vergeet hoe die rok my laat voel het nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media