MIEKE MEYNTJES
TRIO Hoërskool KROONSTAD
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
'N DROOM wat bewaarheid is... my droomrok is van CALVERS, in Bloemfontein. Ek wou rerig iets gemaklik maar baie stylvol hê, 'n STATEMENT in rooi.
Die asimmetriese ontwerp met baie stylvolle detail op my skouer is presies wat ek wou hê en uitbeeld... SJIEK& KLASSIEK, ...
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Trio Hoërskool KROONSTAD
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om 'n unieke rok te dra, iets wat rerig 'n STATEMENT maak, iets buiten gewoons.. Iets wat sê rooier is mooier maar met " je ne sais quoi"....
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Verseker my UNIEKE skouer... ek het was dadelik mal verlief op die detail en uniekheid.
Datum van matriekafskeid?
2024-08-08