Mieke Kramer
Kuswag Skool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het verskriklik baie ontwerpe in my kop gehad maar was total en al onseker oor watter rok my lyf gaan komplimenteer. Ek wou iets anders gehad het en het dus besluit om wit, wat nie ‘n algemene Matriekafskeid rok kleur is nie te kies. Ek is mal oor fyn detail en die rok het alles uitgebeeld wat my hart begeer het, hy was stylvol en gemaklik. Ek het uitgestaan en was bo die wolke gewees die hele aand!Ek kon die aand geniet, lekker dans en pret hê wat ‘n hoogte punt in my lewe was.