Mieke Fekken
Hoerskool Oos-Moot
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het besluit om 'n tydlose styl te kies. Ek wou graag he my rok moet stylvol lyk en ook gemaklik gedra kan word.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoerskool Oos-Moot
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n rok kies wat mooi sou pas en weer gedra kan word na die Matriefafskeid. Daarom het ek besluit op 'n swart rok, ek kan na die tyd die rok se lengte verstel sodat ek vir altyd daai "little black dress" in my kas sal he gereed om weer te kan dra. Ek het 'n satyn sleep wat aan die agterkant van die rok vasmaak is gekies vir 'n bietjie "drama". Dit kan enige tyd maklik afgehaal word.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die hele rok!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20