Michyla Abrahamse
Afrikaanse Hoer Meisieskool Pretoria



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is geinspireer deur DemiLeigh Nel-Peters se heelal aand uitrusting. My rok is ontwerp en gemaak deur Salomie du
Plooy van Salomie Couture in Pretoria. Die rok beeld gesofistikeerdheid en elegant uit, maar is nogsteeds vlyend wat my die nodige selfvertroue gegee het om soos n prinses te laat voel. Uniek, stylvol en tydloos is presies hoe ek my self sal beskryf.