Michelle Roestorff
Hoërskool Erasmus Bronkhorstspruit



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is gemaak spesiaal vir my deur Christa Murray van CM Designs. Ek het absoluut soos n prinses gevoel en gelyk, fyn, vroulik en eligant.