Michelle Robertson
Merensky



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My enigste doel was om te lyk en voel soos ń bos-prinses wat van die kasteel af weg hardloop en Ek dink nogal ek het dit bereik. 8-jarige Michellie se droom het waar geword en is uiteindelik ń prinses.