Michelle Pitzer
Hoerskool Stoffberg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Nadat ek op die internet gesoek het vir die perfekte rok, het ek vir Amanda van Chloe's Cosmetics genader om die rok vir my te maak. Ek wou iets spesiaal he en aangesien pers my gunsteling kleur is, het die ontwerp styl perfek by die kleur gepas. Van die stywe korset gedeelte tot die vloeiende romp gedeelte agter was my droom. Dit was ook gemaak dat die satyn romp gedeelte kon loskom van die res van die rok. Dit maak dit basies 2 rokke in een.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoerskool Stoffberg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die see, skulpe en meerminne was my inspirasie vir my rok, want die ontwerp word genoem Mermaid Trumpet rok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die korset gedeelte met die satyn en kant insetsels het my maak dink aan die see en die golwe.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-11