Michelle Cilliers
Helpmekaar Kollage
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is 'n ysblou kleur en dit het die mooiste blompatrone op. Hy het ook baie lae onder mekaar wat bestaan uit n net materiaal. Sy bo kant is n corset, met n zip agter. Die snit van die rok is A-line en die bo kant is n sweetheart top.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja, ek het.
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was van dat die Frozen film in die teaters was, was ek verlief op Elsa se styl. Ek was so verlief op haar rok, en ek wou net do graag so een gehad het. Ek het altyd soos haar aangetrek met dinge wat in ons hyis rond lê. Toe ek en my ma een dag net romd geloop het, het ek hom raak gesien, aan gepas, trane gepik en gesê, "Mamma, dié is MY rok"
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek is mal oor sy blom patrone. Dit is verskriklik vrolik en oorspronklik. Die patrone vloei teen die rok af, en ek voel dat dit die rok by mekaar bring
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05