Michane Botes

Ferrum Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die ontwerp van my rok is stylvol, klassiek en elegant. Dit is ń weerspieëling van my persoonlikheid en my styl. Ek wou 'n unieke ontwerp hê wat uitstaan en nie net deel vorm van die huidige mode giere nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

'N Ontwerp wat die beste pas by my liggaaamsbou en my persoonlikheid. Ek wou 'n toonbeeld wees van selfverserkerheid en elegansie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die oop rug en die fyn borduurwerk op die bolyf.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media