Michaela Wolff

Hoërskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Fabric: turquoise stretch satin fully lined with trilobal . Side inserts gold coloured lace

Style : body hugging mermaid styled dress with front sweet-heart neckline and low-cut back neckline.

Inspirasie: Ek het een van my ouma se rokke gebruik (goue kant) en dit modern gemaak deur my gunsteling kleur (turquoise) by te voeg. My liefde vir naaldwerk het my laat besluit om my eie rok te maak vir die matriekafskeid. Met hulp en leiding van Surette Braack van Lowveld Sewing Academy, my ma en baie ure se harde werk het ek my droom matriekafskeid rok self gemaak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media