Michaela Venter

Hoërskool Ellisras

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was vir my n prentjie van n pragtige,vloeiende rok in n lewendige ligblou kleur. Dit beskik oor ingewikkelde kralewerk en steentjies wat n tikkie sprankel en elegansie byvoeg. Daar is die delikate bande wat oor die skouers drapeer en effens van die skouer styl af. My rok is volumineus en val van die middel af in sagte lae wat die rok n prinsesagtige voorkoms gee

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Ellisras

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was vir my rok om my oseaan blou oë uit te bring en daarom het ek besluit op die ligblou kleur. Ek wou asook soos n elegante prinses voel met my rok, en my rok het my voorwaar soos n feetjie prinses laat voel!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel is die ligblou kleur van my rok en die fyn details van al die steentjies wat op my rok geplaas was.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media