Michaela Martin
Hugenote Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok was regtig perfek,elke deeltjie daarvan was hoe ek dit wou hê en oor gedroom het.Dit het my soos ń ware prinses laat voel!Wat my rok laat uitstaan het was die kleur daarvan omdat dit 2 kleurig is.Alles van my matriekafskeid rok was wat ek dink enige meisie se droom rok!