Michaela Martin
Hugenote Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok was letterlik perfek,elke deel daarvan was presies soo ek dit wou hê.Ek wou soos ń prinses lyk en voel en met my rok kon ek dit reg kry!Wat my so verlief gemaak het op my rok was dat dit twee kleurig is en uitgestaan het.