Micayla Jansen van Rensburg

Bergsig Akademia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets buitengewoons hê wat my soos n prinses laat voel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bergsig Akademia

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die era uit die 1800's wat dateer uit die Regente (Regency) tydperk. Die styl en Lang handskoene laat my vasgevang voel in n tydlose era van elegansie, verfyndheid en kultuur.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Koningsblou kleur en fyner detail van halslyn.

Datum van matriekafskeid?

18 September 2024

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media