Miane Balt.
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is navy blou met n blom korset. In van die blommetjies is daar blou pereltjies. My rok was wyd onder toe. Oor my skouers het ek groot lang strikke gehad.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ek het my skool se matriekafskeid bygewoon.
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok keuse was heeltemal uit my gewone styl klere.
Ek wou graag stylvol lyk. Toe ek die blommetjie lap sien het ek geweet ek wil dit hè! Die tannie wat my rok gemaak het, het die prentjie in my gedagtes in n droomrok ontskep.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was die strikke op my skouers. Dit het n "statement" gemaak. Ek het baie komplemente gekry.
Ek het ook die oggend van die matriekafskeid my hare kort gesny.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20