Mia Rossouw
Oranje meisieskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het lank gesoek na die perfekte idee vir n rok wat my persoonlikheid sal komplimenteer. Ek hou van eenvoudige lyne wat nogsteeds stylvol en vleiend is. Die steentjies op die rug en die haalslyn gee n bietjie "detail". Ek het op die kleur besluit omdat dit my gunsteling kleur is. Scheugnet Smith het gehelp om my rok n werlikheid te maak.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Oranje meisieskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het n idee in my kop gehad dat ek prentjie mooi wil lyk op my matriek afskeid. Ek het deur baie voorbeelde en rokke gekyk op pintrest. Daar was n paar idees waarvan ek gehou het en uit 3 verskillende rokke met verskillende items het Scheugnet my droom rok vir my aan mekaar gesit presies soos ek dit wou gehad het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was defnitief die rug gedeelte. Dit was vir my baie vleiend en mooi.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19