Mia Mostert
Teneo Online



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die inspirasie van die rok, was die liedjie Green Green Dress deur Andrew Garfield & Alexandra Shipp. Ek het gedroom van 'n sprokieswêreld rok, iets uitsonderlik, iets asemrowend en ek het dit gevind, in die enig in sy soort, handgemaakte rok gebore in my drome. Op die dag van die Matriekafskeid het my rok my baie selfversekerd en mooi laat voel.