Mia Louw

Hoërskool Secunda

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok se kleur was vir my baie uniek in hierdie skakering van groen. Groen is ook my gunstelling kleur. Ek het gehou van die rok se styl, want dis elegant en klassiek. Die slit is in die mode. Die pêrels wat aangewerk is, het dadelik my aandag getrek omdat ek van detail hou. In die geheel is die rok presies wat ek wou gehad het en weerspieël dit wie ek is.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media