Mia Huisamen
Augsburg Landbougimnasium



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Mia se ontwerpkeuse was eenvoudig, elegant en stylvol. Sy was onmiddelik verlief op die materiaal van die oomblik wat sy dit in die winkel raakgesien het. Sy het gelukkig presies geweet wat sy wou hê. Sy is 'n plattelandse meisie met 'n tikkie glitter en dit is presies wat haar rok vir haar gedoen het! Die rok het perfek by Mia se persoonlikheid gepas! Dit was presies wat haar kleindogtertjie hart al die jare oor gedroom het!