Mia du Toit

DF Malan Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My ontwerp is 'n romantiese sjampanje kleur rok, met 'n kant bostuk, wat in kontras is met my donkerige hare. Ek was opsoek na 'n rok wat wegbreek van die tradisionele satyn en helder materiaal. Hierdie rok is deur n familielid spesiaal vir my gemaak, waar ek kon help ontwerp en knip aan die materiaal.
My elegante rok bestaan uit 2 dele, eerstens 'n kort rokkie gemaak van chiffon met kant gedeeltes wat met die hand vasgewerk is en tweedens 'n lang romp wat bestaan uit vele tulle lae om 'n prinses effek te skep.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media