Mia-Belle van Zyl

Hoërskool Duineveld

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok het my bates mooi beklemtoon en het werklik by my gepas. Casper Bosman ,die ontwerper, het n kleur analise laat doen om die perfekte kleur materiaal wat my gelaat pas te kry.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Duineveld

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Eks jonk en gesond en gryp die lewe met albei hande ! My rok moes hierdie Joie de vivre ( joy of living) uitbeeld!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die unieke goud en silwer geplooide materiaal is werklik baie mooi en dan natuurlik die klein en stywe bostuk en dan die oordadige valle !!! Pure Genot!

Datum van matriekafskeid?

2024-04-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media