Mia Alberts
Hoërskool Pietersburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is jou tipiese “Disney Princess” ballgown met n lang sleep. Dit het verskeie lae net en materiaal wat aan die rok sy grootte en vorm gee asook sakke aan die kante. Dit is n unieke skakering van groen wat verseker die koppe laat draai het!!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Pietersburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou n rok he wat ingepas het by my visie om foto’s by n kasteel te neem…
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Verseker die kleur van my rok omdat dit baie mooi by my donker vel gepas het en die lang sleep wat n statement gemaak het!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-17