Melissa van Zyl

Hoërskool Robertson

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is vir my baie sentimenteel.
Ek is bevoorreg om ‘n Ma te hê wat rokke kan ontwerp en maak. My ouer suster het die lap eerste raak gesien en ek was dadelik mal oor dit.
My rok was baie gemaklik en ek het heelaand spesiaal en mooi gevoel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media