Melisa Mc Mahon

Hoërskool Florida

Tuisdorp

Roodepoort

Skool

Hoërskool Florida

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

New Romantics couture

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek glo vas daarin dat ons nie gemaak is om in te pas nie, en daar is niks wat ‘n indruk maak soos n helder oranje rok nie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Karakterontwikkeling, groot word, vrou wees.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Beslis die dansvloer.

Planne vir na matriek

Ek gaan Landbouwetenskappe op die Puk gaan studeer, en saam my sussie bly!

Gunsteling woord in Afrikaans

Handgedrewegasgeaktiveerdetabakrolletjieaansteker

Datum van matriekafskeid

2025-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media