Melanie Robberts
Hoërskool Frikkie Meyer
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is deur Morilee gemaak en bestel deur Trés Jolie Bridal and Evening wear. My rok is ń off shoulder pers floral printed rok. Toe ek die rok gesien het was ek dadelik verlief omrede dit anders as normale matriekafskeid rokke was en die sagte pers kleur het dadelik my oog gevang, maar toe ek hom aanpas het ek geweet dat dit my rok is.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Frikkie Meyer
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inpirasie vir my rok was nog altyd van graad 8 af, ń off shoulder rok met puffy sleeves. My gunstelling kleur is pers so ek wou my persoonlikheid uit wys met my rok.Ek wou ook ń rok gehad het wat sag en vloeibaar was. Die pers kleur van my rok het ook my blas vel en blou oë beklemtoon.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunstelling deel was dat my sleeves kon afhaal en dat my rok verskillend kon lyk met die manier wat ek my sleeves gedra het. Die floral prints was ook my gunstelling deel maar sakke was ń “must have”.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20