Mekayla Theunissen
Zwartkop Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Rooi was nie my 1ste Keuse nie. Ek het n Paar prentjies by mekaar gesit en vir die Tannie wat my rok gemaak het verduidelik wat ek soek, want ek het iets unieks gesoek. Iets wat niemand al gesien het nie. Dit is sexy, elegant, stylvol en ek kan dit weer dra.