Meghan Minnie
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou oorspronklik n eenvoudige elegante pienk rok gedra het maar toe ek die rok in die winkel sien hang, het ek geweet dit is die perfekte rok vir my groot dag.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja, by Memoire Wedding and Conference Venue
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die tema was Enchanted Forest en die venue se binne ontwerp en argitektuur herinner my aan die barok tydperk . Ek het my inspirasie daaruit gekry.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok is sy pofferigheid asook die agter kant wat n effense sleep het. Dit het die rok uniek gemaak en het my soos n ware prinses laat voel
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20