Megen du Plessis

CVO Zoutpansberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nogaltyd die droom gehad van 'n princess rok, 'n rok wat blink en hop en almal uit die pad uit kan stamp. My droom het waar geword. My inspirasie vir die rok het gekom van 'n barbie film af wat ek al stukkend gekyk het as 'n jong dogtertjie, die film se naam is "Barbie and the island princess". Die top van my rok was geïnspireer deur 'n diertjie wat nogaltyd vryheid vir my simboleer het naamlik 'n skoenlapper.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media