Megan Venter

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die idee van my rok was in my gedagtes, soos ń tatoëer merk. Ek het baie rokke aangepas en kon nie verby die prentjie kom nie. Die kleur is vir my die beste ding van die rok, dis uniek, buitengewoon maar steeds elegant en pas perfek by my vel kleur. Aangesien dans my passie is wou ek gehad het my rok moes vloei en saam my dans.
My rok is nie noodwendig met glitter bedek en die mees uitspattig nie, maar dit pas by my – elegant en eenvoudig, maar maak steeds n statement.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media