Megan Vance

Hoërskool Sasolburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was Wood Green wat my persoonlikheid reflekteer omdat ek mal is oor die natuur. Diamante op die rok dui op geloofwaardigheid, liefde en onskuld. Die oop gedeelte van my rok dui op moontlikhede wat nog my persoonlikheid kan help bevorder.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Sasolburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie van my rok het gekom na n advertensie wat geplaas is in 2023 op sosiale media en ek het van dag een af geweet dat dit die rok is wat my persoonlikheid die beste uitbeeld. Die rok straal styl, elegansie en waagmoed uit en dit is presies wie ek is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die boonste gedeelte van my rok, want alles vloei net so mooi in mekaar in.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media