Megan Townsend

Hoërskool Fochville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vanaf die oomblik wat ek die pragtige rok besigtig het, het ek geweet my droommatriekafskeid word 'n realiteit! Hierdie koningsblou ontwerpersrok is gemaak deur die bekende Werner Dey Couture en ek kan met dankbaarheid sê dat dit my soos 'n sprokiesprinses laat voel het. ' n Herinnering wat my vir ewig sal bybly.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media